We are searching data for your request:
Belangrikste bestanddele
Was en skeur die blaarslaai en spinasie
Kap in klein blokkies 'n peer en 2 tamaties
Meng dit alles
Voeg die balsamiese asyn by
Krummel bokkaas bo-op
Glo my die prentjie maak geen reg aan die smaak van hierdie slaai nie
Dit pas uitstekend by salm
Geniet !!! :)
Copyright By zaprennes.org